Skip to content

Tshwane verwelkom inhegtenisneming van beskuldigdes vir bedrieglike munisipale oordragte [KLANK]

# Die Stad Tshwane verwelkom die deurbraak in die voortgesette ondersoek na die onwettige oordrag van sowat 11-miljoen-rand na bedrieglike munisipale rekeninge. ʼn Gewese direkteur en boekhouer in die metro, Tienka Abbort, wat inhegtenisneming in verband met die saak ontduik het, is onlangs aangekeer en het Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê Abbort is uit op borgtog van 50-duisend-rand met streng voorwaardes:

ENG LindelaonFraudulent