Skip to content

DA dring aan op prestasie-oorsig vir Toerisme-minister te midde van beskuldigings van wanbestuur [KLANK]

# Die DA dring aan op ‘n formele prestasie-oorsig van die minister van Toerisme, Patricia de Lille en haar departement, oor die wanbestuur van die toerisme-ekwiteitsfonds. Volgens die DA is slegs 125-miljoen-rand van die 466-miljoen-rand wat toegeken is, uitbetaal, wat baie informele nedersettings- en landelike toerisme-ondernemings in die steek laat. Haseena Ismail van die DA blameer swak toesig en ‘n mislukte vennootskap met die finansieringsagentskap vir klein ondernemers:

ENG IsmailOnPerformance