# Die direkteur-generaal van die Departement van Water en Sanitasie, Sean Phillips, sê Suid-Afrika staan op die rand van ‘n ernstige waterkrisis, met verouderde infrastruktuur, swak regering en onderbelegging wat kommer wek. Inwoners verduur steeds landwyd droë krane en onbetroubare watertoevoer. Phillips waarsku dat dringende optrede nodig is om ‘n volskaalse krisis te voorkom met die land wat sukkel om sy watertoekoms te verseker:
Water- en Sanitasie-direkteur-generaal waarsku Suid-Afrika staan op rand van waterkrisis [KLANK]
ENG-PhillipsOnWater