# Die metaalwerkersvakbond NUMSA sê die toename in geweld teen kinders is weens die diepe ongelykheid onder kapitalisme. Die vakbond het in Kinderbeskermingsweek verskeie skokkende gevalle van kindermishandeling en moordgevalle uitgelig en waarsku armoede en desperaatheid vererger dit. NUMSA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, doen ‘n beroep op die regering om staatsbeheerde ondernemings te herstel sodat werk geskep kan word, om nog maatskaplike werkers aan te stel en om polisie-eenhede te versterk sodat kinders beskerm kan word:
NUMSA verbind geweld teen kinders met ongelykheid onder kapitalisme [KLANK]
ENG PhakamileOnChildren