# Die Universiteit van die Witwatersrand sê die Wits Food Sovereignty Hub, ‘n meerdoelige sentrum vir voedselproduksie, versterk die veldtog om heheer te neem oor voedselvoorsiening en meer gemeenskapstuine te vestig. Die universiteit sê tuine op die kampus ondersteun studente wat nie kos kan bekostig nie deur vars groente te verskaf. Hulp met die bou van voedselstelsels wat finansieel onafhanklik is, is die sleutel om honger te beveg met gemeenskapstuine as die middelpunt van haalbare oplossings.
Wits-universiteit neem beheer oor voedselproduksie met Food Sovereignty Hub