Skip to content

Elon Musk noem Trump se belasting- en bestedingswetsontwerp ’n gruwel [KLANK]

# Die miljardêr Elon Musk het president Donald Trump se belasting- en bestedingswetsontwerp gekritiseer en dit verregaande en ʼn gruwel genoem. Die wetsontwerp wat duisend-miljarde-dollar se belastingverligting insluit, is verlede maand in die Huis van Verteenwoordigers aanvaar. Musk, wat die Trump-administrasie verlede week verlaat het, sê die Kongres maak Amerika bankrot.  Die Republikeinse huis-speaker, Mike Johnson, sê Musk se kritiek oor die wetsontwerp is verkeerd:

ENG JohnsonOnMuskCriticism