# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sal vandag en môre geteikende toesigbesoeke doen by ondernemings in die konstruksie- en gasvryheidsektore in Knysna in die Wes-Kaap. Dit is deel van ‘n program deur minister Nomakhosazana Meth om dienste nader aan die mense te bring. Die besoeke sal bepaal of ondernemings die arbeidswette volg. Die Ministerie se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê die program help ook met werkloosheidseise, werkregistrasies, beseringseise en om werkers in te lig oor hul regte:
Departement van Arbeid teiken konstruksie- en gasvryheidsektore tydens Knysna-toesigbesoeke [KLANK]
ENG MagcaiOnProgramme