# Meer as tien-duisend-427 nuwe werksgeleenthede is van April 2024 tot Maart vanjaar in Kaapstad se sektor vir die uitkontraktering van sakeprosesse geskep. In die vorige boekjaar het die sektor sowat 3,6-miljard-rand se regstreekse buitelandse belegging na die plaaslike ekonomie gebring en dra tans jaarliks 24-miljard-rand tot die Wes-Kaapse ekonomie by. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê dis ʼn duidelike teken dat die metro se strategie vir ekonomiese groei tasbare resultate lewer:
Meer as 10 000 nuwe werksgeleenthede in Kaapstad se sektor vir uitkontraktering van sakeprosesse [KLANK]
ENG JamesonNewJobs