Skip to content

Cosatu vra ondersteuning sodat onderwysassistente voltydse opvoeders kan word [KLANK]

# Cosatu bepleit beter ondersteuning om onderwysassistente te help om voltydse onderwysers te word en so meer  loopbaanrigtings vir jongmense oop te stel. Die vakbond sê dit sal onderwys help verbeter, die wanbalans in die onderwyser-leerder ratio verminder en jeugwerkloosheid beveg. Matthew Parks van Cosatu verwelkom die terugkeer van die presidensiële werkstimulus, wat 200-duisend jongmense in staat stel om landswyd as onderwysassistente te werk:

 

ENG ParksOnPermanentTeachers