# Die voorsitter van die African Diaspora Network, Vusumuzi Sibanda, vra vir gebalanseerde kwotas terwyl skaars vaardighede gelok word. Dit volg nadat die kabinet verlede week die Witskrif oor die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid goedgekeur het. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika sê Sibanda dat, hoewel die beleid die indiensneming van buitelandse burgers in sleutelsektore reguleer, swak implementering visumvertragings kan vererger en talent kan verwilder. Hy dring daarop aan dat migrante met gespesialiseerde vaardighede in die ekonomie geïntegreer moet word tot voordeel van die land:
African Diaspora Network vra regering vir gebalanseerde kwotas om skaars vaardighede te lok [KLANK]
ENG-SibandaOnMigrants