Skip to content

Rusland en Oekraïne vergader in Istanbul om planne te bespreek oor hoe om oorlog te beëindig

# Russiese en Oekraïense amptenare sal vandag in Istanbul vergader om planne uit te ruil oor hoe om die drie jaar lange oorlog, Europa se grootste sedert die Tweede Wêreldoorlog, te beëindig. Dit volg nadat Kiëf gesê het hy het een van sy suksesvolste aanvalle uitgevoer toe hy bomwerpers by lugmagbasisse in Rusland getref het. Die Amerikaanse president Donald Trump, het Moskou en Kiëf aangespoor om vir die eerste keer sedert kort nadat die inval begin het, direk met mekaar te onderhandel. daar is egter nog nie noemenswaardige vordering gemaak oor ‘n ooreenkoms nie.