Skip to content

Israel se koolstofvoetspoor weens oorlog in Gaza oorskry dié van Costa Rica en Estland

# Die langtermyn klimaats-uitwerking van die vernietiging, opruiming en herbouing van Gaza kan meer wees as 31-miljoen ton koolstofdioksied, wat gelykstaande is as die gesamentlike jaarlikse kweekhuisgasse van Costa Rica en Estland in 2023. Dit is volgens die Social Science Research Network se nuwe studie. Die studie toon byna 30-persent van die kweekhuisgasse wat tussen die Hamas-aanval op 7 Oktober 2023 en die tydelike wapenstilstand in Januarie 2025 gegenereer is, was afkomstig van die VSA, met die 50-duisend ton wapens en ander militêre voorraad wat na Israel gestuur is.