Skip to content

DA verwerp minister Groenewald se verskuiwing van blaam in verdwyning van misdadigers [KLANK]

Die DA verwerp die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, se reaksie waarin hy die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling die skuld gee vir die verdwyning drie veroordeelde misdadigers uit aanhouding. Die mans is skuldig bevind aan moord, verkragting en roof en is ná ‘n bevel van die Hooggeregshof in Kaapstad na die Pollsmoor-jeugsorgsentrum oorgeplaas weens ‘n aanval op ‘n jeugsorgwerker verlede jaar. Nicholas Gotsell van die DA sê een van hulle is in April aangekeer, en nog een verlede week, maar die derde een word steeds gesoek.

AFR NicholasonThreeConvicted