Skip to content

Cosatu verwelkom regering se optrede wat indiensneming van buitelandse burgers betref [KLANK]

# Cosatu sê die Arbeidsmigrasiebeleid en die Wysigingswetsontwerp op Werknemersdienste bied ʼn langverwagte reaksie op die vlaag ongedokumenteerde migrante-arbeiders wat die afgelope dekade ingevloei het. Die kabinet het die wetsontwerp verlede week vir voorlegging aan die Parlement saam met die witskrif oor die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid vir instelling goedgekeur. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê dit baan die weg vir strenger regulering van buitelanders in belangrike ekonomiese sektore:

ENG MatthewonApproval