# Ses mense tussen 67- en 88-jaar is beseer nadat ʼn man volgens berigte mense by ʼn winkelsentrum in Boulder, Colorado, in Amerika aan die brand gesteek het. Die 45-jarige verdagte, Mohamed Sabry Soliman, het na bewering ʼn tuisgemaakte vlamwerper gebruik en ʼn brandbom tussen die mense gegooi terwyl hy “Free Palestine” skree. ʼn FBI-agent, Mark Michalek, sê dis ʼn geteikende geweldsdaad en hulle ondersoek dit as ʼn daad van terrorisme:
FBI ondersoek moontlike terrorisme-voorval in Colorado [KLANK]
ENG MichalekOnColoradoIncident