Skip to content

Sokker: Pyramids verslaan Mamelodi Sundowns en wen CAF-kampioeneliga [KLANK]

# Sokker: Pyramids is die eerste keer as Afrika-kampioene gekroon nadat hulle Mamelodi Sundowns met 2-1 in die CAF-kampioeneliga se finale tweede deel geklop het vir ʼn saamgestelde 3-2-oorwinning in Kaïro. Fiston Mayele en Ahmed Samy se doele het Pyramids gehelp om by Al Ahly, Zamalek en Ismaily aan te sluit as die enigste Egiptiese spanne wat die CAF-kampioeneliga kon wen. Sundowns, wat die kompetisie in 2016 die eerste keer gewen het, se afrigter Miguel Cardoso sê hy is teleurgesteld:

ENG CardosoOnPerformance