# Adjunk-president Paul Mashatile sê dringende hervorming is nodig om ‘n bekwame, etiese en professionele staat te skep. Hy het oor die versterking van die politiek-administratiewe raakvlak in Pretoria gesê onstabiliteit tussen politieke en administratiewe leiers belemmer vooruitgang. Mashatile het gevra vir die depolitisering van die staatsdiens, konsekwente leierskap en ondersteuning vir sake-ondernemings. Hy het gesê oorlogskamers gaan geskep word vir skoon bestuur, ekonomiese groei en die uitwissing van honger vir transformasie waarin mense eerste gestel word:
Mashatile vra dringende hervorming om bekwame staat te skep [KLANK]
ENG-MashatileOnState