Skip to content

AfriForum gaan Tshwane se nuwe skoonmaakheffing betwis [KLANK]

# AfriForum is sterk gekant die Stad Tshwane se nuwe skoonmaakheffing en bestempel dit as dubbele belasting. Die munisipaliteit het ‘n maandelikse heffing van sowat 200-rand goedgekeur vir eiendomme wat nie hul vullisverwyderingsdiens gebruik nie. Die organisasie sê inwoners wat weens swak munisipale diens eerder privaat verwydering gekies het, word nou op ‘n onregverdige manier gestraf. Deidré Steffens van AfriForum voer aan die heffing is moontlik onwettig:

AFR SteffensOnRefuseLevy