Skip to content

Polisie waarsku publiek teen WhatsApp-bedrogspul met vals polisiebriewe [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens waarsku die publiek oor ‘n bedrogspul waar vals briewe en oproepe gebruik word as komend vanaf die polisie. Die boodskappe word op WhatsApp versprei en maak gebruik van bestaande beamptes se name en kentekens om betalings vir vals misdaadsake te eis. Die polisie beklemtoon hy kommunikeer nie deur WhatsApp of video-oproepe nie. Die polisiewoordvoerder Amanda van Wyk het slagoffers versoek om hierdie voorvalle aan te meld en om nooit persoonlike besonderhede te deel of betalings te maak nie:

AFR-VanWykOnInfo