# Die GOOD-party het die DA amptelik ingelig oor sy onttrekking aan die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap se koalisieregering. Die party sê dis nadat die DA geweier het om die burgemeesterskomiteelid vir Beplanning, Chantelle Kyd, ‘n spreekbeurt by ‘n inligtingsessie vir die pers te gee. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Kyd is ‘n lojale en gedissiplineerde lid en ‘n verdediger van die koalisie:
GOOD-party stel DA in kennis van sy onttrekking aan George se koalisieregering [KLANK]
ENG BrettonGeorge