# City Power sê die heffing van 280-rand aan deeltitelhouers wat in sommige van sy openbare dokumente, insluitend die sakeplan en die tariefverslag verskyn, was ‘n administratiewe fout en sal nie ingestel word nie. Die bedrag was in voorstelle ingesluit wat tydens die openbare betrokkenheidsproses van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan voorgelê is en was net vir kliënte bedoel wat deeltitel-eiendom besit. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle is kliënte wat deur regspersone, besturende agente of huiseienaarsverenigings krag koop:
City Power verduidelik R280-heffing op deeltitel-eiendom in tarief-dokumente [KLANK]
ENG IsaaconR280Tariff