# Die GOOD-party sê die DA het erken sy parlementslede wat na Israel gereis het om volksmoord deur die Israelse weermag te verontskuldig, behoort getug te word. Ten minste nege parlementslede van drie politieke partye het Israel in April besoek. In ‘n Democracy Unplugged-potgooi, sê Die DA-woordvoerder, Karabo Khakhau, die party het nie die besoek van parlementslede goedgekeur nie. GOOD se sekretaris generaal, Brett Herron, sê die DA het erken die besoek het sy protokol oortree:
GOOD-Party sê DA erken sommige parlementslede se Israel-besoek was strydig met partybeleid [KLANK]
ENG BrettonDATravelled