Skip to content

SASSA verwelkom Themba Matlou as nuwe uitvoerende hoof

# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het die aanstelling van Themba Matlou as nuwe uitvoerende hoof verwelkom. Sy aanstelling is gister deur die Kabinet bevestig. Met meer as 25 jaar ondervinding in openbare diens, het Matlou SASSA-bedrywighede oor verskeie provinsies gelei. Hy is reeds seker Desember 2024 as waarnemende uitvoerende hoof in die pos, en word geprys vir sy leierskap, inklusiwiteit en toewyding om die agentskap se strategiese visie vorentoe te dryf.