Skip to content

ActionSA eis onmiddelike afdanking van Padongelukkefonds se raad oor beweerde korrupsie [KLANK]

# ActionSA versoek dat die minister van Vervoer, Barbara Creecy, die hele raad van die Padongelukkefonds in die pad steek, met verwysing na ernstige bewerings van korrupsie en wanbestuur. Dit volg op ‘n vergadering van die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge, waar die fonds beskuldig is dat hy ondersoeke belemmer en fondse misbruik. Alan Beesley van ActionSA sê die onlangse skorsing van die fonds se uitvoerende hoof, Collins Letsoalo, net ure voor die vergadering, was ‘n poging om aanspreeklikheid te ontduik:

ENG BeesleyOnRAFboard