# Nóg ses mense het in die Landdroshof in Kimberley in die Noord-Kaap verskyn in verband met beweerde korrupsie rakende die lank uitgestelde projek vir die Kimberley Psigiatriese Hospitaal. Twee van hulle is gewese senior amptenare Motlalepula Elias Selemela en Ruth Palm, wat daarvan beskuldig word dat hulle onreëlmatige betalings goedgekeur het. Volgens die NVG-streekwoordvoerder, Mojalefa Senokoatsane, word die vier medebeskuldigde direkteure daarvan beskuldig dat hulle 51-miljoen-rand in onwettige betalings aan maatskappye gefasiliteer het sonder geldige kontrakte:
Nóg ses verdagtes verbind met beweerde korrupsie by Kimberley Psigiatriese Hospitaal [KLANK]
ENG-SenokoatsaneOnCorruption