Skip to content

Tshwane herstel kragtoevoer na gebiede wat geraak is in brand by Zwartkop-substasie [KLANK]

# Die Stad Tshwane het die krag herstel na al die gebiede wat die Zwartkop-substasie voorsien, ná ‘n herstelproses van agt dae. Energie- en elektrisiteits-tegnici in die stad moes onverpoosd werk aan ‘n ingewikkelde kabelinstallasie- en verbindingsproses. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê nadat hierdie proses voltooi was, moes die span die uitdagende taak aanpak om die boks wat die transformator se invoer- en uitvoerkabels bevat, aan te pas:

ENG LindelaonPowerSupply