# Sokker: Banyana Banyana se middelveldspeler, Amogelang Motau, sê hulle deelname aan die driehoekige reeks teen Botswana en Zambië is goeie voorbereiding vir die komende Afrikabekertoernooi vir vroue. Suid-Afrika speel vanmiddag teen Botswana in die openingswedstryd op die Lucas Moripe-stadion in Pretoria. Motau sê hulle werk daaraan om ‘n goeie balans tussen senior en junior spelers te bewerkstellig in die internasionale vriendskaplike wedstryde:
Sokker: Motau van Banyana Banyana sê vriendskaplike wedstryde is goeie voorbereiding vir WAFCON [KLANK]
ENG MotauOnTeam