# Die vakbond Giwusa verwelkom die verlenging van die Maatskaplike Hulpverligtingstoelaag. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het verlede Woensdag in sy begrotingstoespraak aangekondig dat die toelaag van 370-rand tot einde Maart volgende jaar verleng word. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die toelaag moet omskep word in ‘n permanente algemene basiese inkomstetoelaag van een-duisend-500-rand:
Giwusa sê ‘n permanente algemene basiese inkomstetoelaag is nodig [KLANK]
ENG MametlweonGrants