Skip to content

Kaapstad se MyCiTi-projek in AZ Berman Rylaan 31-persent klaar [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se MyCiTi-projek in AZ Berman-rylaan is nou 31-persent klaar met nuwe uithangborde wat wys hoe die gebied sal lyk wanneer dit in Januarie 2027 voltooi is. Die burgemeesterslid vir Stadsbeplanning, Rob Quintas, sê ‘n betroubare, bekostigbare en waardige busdiens is op pad. Hy sê dit sal pendel buite die suid-ooste van die metro veiliger en makliker maak:

ENG RobonComplete