#Die DA in Gauteng eis dat die Departement van Onderwys dadelik sy besluit om geenfooi-skole verantwoordelik te hou vir hul diensrekeninge en agterstallige skuld, op te hef. Dit geld totdat regsprosesse en die bepaling van vermoë om te betaal, afgehandel is. Sergio Isa Dos van die DA sê dié skole bedien minderbevoorregte gemeenskappe wat nie kan bekostig om diensterekeninge te betaal nie:
DA in Gauteng sê geenfooi-skole kan nie diensrekeninge bekostig nie [KLANK]
ENG SergioonPayForUtilities