# Die DA in die Wes-kaap sê hy gaan voort om klein, medium en mikro-ondernemings in ontwikkeling van die provinsie se infrastruktuur te gebruik om inklusiewe ekonomiese groei te bevorder. Die provinsiale Departement van Infrastruktuur het oor die afgelope 12 maande meer as 189-miljoen-rand se voordele aan die ondernemings toegestaan. ‘n Woordvoerder van die DA, Dirk Wessels, sê die belegging het met die begin van twee-duisend-142 infrastruktuurprojekte gehelp:
DA in Wes-Kaap steun inklusiewe ontwikkelingsgroei vir alle ondernemings [KLANK]
AFR DirkonDrivesInclusive