# Die GOOD-party sê die afwenteling van wetstoepassingsmagte alleen sal nie ‘n einde maak aan die bloedvergieting in Wes-Kaapse strate nie. Eenduisend-en-68 mense is tussen Januarie en Maart vanjaar in die provinsie vermoor, wat ‘n daling van vier-persent is teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dis gevaarlike politieke teater dat afwenteling bendegeweld sal regstel sonder om eers aandag te gee aan die armoede, werkloosheid en apartheids-ruimtelike beplanning wat bendekultuur voed:
GOOD-party sê afwenteling van wetstoepassing in die Wes-Kaap sal nie geweld stop nie [KLANK]
ENG BrettonPolicing