Skip to content

VF Plus sê daar is geen einde in sig vir swart bemagtiging wat ekonomie vernietig [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê na 31 jaar is daar nog geen einde in sig vir swart ekonomiese bemagtiging, wat dié party teenstaan, nie. Corné Mulder van die party sê die ANC se beleid wat op ras berus, is die oorsaak van ‘n werkloosheidsyfer van 32-persent. Hy sê selfs na dekades onder ANC regering, is dit duidelik swart bemagtigig dien slegs as die weg na korrupsie en kaderverryking wat op sy beurt lei tot ‘n afname in produktiwiteit en verlies aan beleggings:

AFR CornéonBEEDestruction