Skip to content

Minister Macpherson sê die Neem-’n-Munisipaliteit-Aan-projek sal munisipale infrastruktuur verbeter [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die Neem-ʼn-Munisipaliteit-Aan-projek is ʼn geleentheid om dienslewering in Suid-Afrika te verbeter. Die projek is in sy toetsfase by drie munisipaliteite. Dit baan die weg vir Infrastruktuur Suid-Afrika om saam met munisipaliteite te werk om vinnig in te gryp en te ondersteun met infrastruktuurprojekte. Macpherson sê ʼn plan is gereed om munisipaliteite te help om infrastruktuur ter waarde van sowat 3,5-miljard-rand te lewer:

ENG MacphersonOnInfrastructure