# President Cyril Ramaphosa het homself daartoe verbind om hoë voedselpryse te beveg namate stygende armoede miljoene Suid-Afrikaners raak. In antwoord op mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering het Ramaphosa maatreëls soos inflasieteikens, geen BTW op basiese voedselprodukte, verhoogde maatskaplike toelaes, en gratis basiese dienste vir meer as 11-miljoen huishoudings uitgelig. Hy het ook munisipaliteite aangespoor om registers van behoeftiges by te werk om te verseker dat die arms behoorlik ondersteun word: