# Die Stad Tshwane het bevestig dat hulle in die finale fase is om die herstel van die Zwartkop-substasie na verlede week se brand te finaliseer. Tegnici het die kabel-eindpuntkas aan die hooftransformator gekoppel, met 95-persent van die toetsing wat voltooi is. Woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die laaste taak is om kommunikasie met die Kwagga-toevoer-substasie te koppel:
Herstel van Zwartkop-substasie nader voltooiing [KLANK]
ENG-MashigoOnPower