# Die DA in die Wes-Kaap sê dat hulle die gebruik van alternatiewe en gemengde finansieringsinstrumente ondersteun om noodsaaklike infrastruktuurbeleggings in die provinsie te finansier. Die provinsiale regering het die Wes-Kaapse Alternatiewe en Gemengde Finansieringsraamwerk van stapel gestuur om privaat- en ontwikkelingsbefondsing vir groot infrastruktuurprojekte te mobiliseer. Die DA se Dirk Wessels sê die doel van die raamwerk is om belegging in projekte uit privaat bronne moontlik te maak:
DA in die Wes-Kaap steun innoverende befondsing om infrastruktuurontwikkeling te versnel [KLANK]
AFR DirkonInfrastructure