Skip to content

Krieket: Protea-vrouespan se afrigter gelukkig met Marizanne Kapp terug in span [KLANK]

# Krieket: Die hoofafrigter van die Protea-vrouespan, Mandla Mashimbyi, sê hy is baie opgewonde om Marizanne Kapp, Tumi Sekhukhune en Ayanda Hlubi terug te hê. Die trio is deel van die groep vir volgende maand se witbaltoer na die Wes-Indiese Eilande wat bestaan uit drie eendagwedstryde en drie T20’s. Kapp het die eendagreeks in Sri Lanka misgeloop. Mashimbyi sê dis goed vir die span om ʼn ervare speler soos Kapp te hê:

ENG MashimbyiOnKappReturn