# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die wrede moord op twee gesondheidswerkers van die St Elizabeth-hospitaal in Lusikisiki, in die Oos-Kaap. ‘n Verpleegster en ‘n adjunkdirekteur is verlede week in hulle huis in Palmerton vermoor. Die motief is nog onbekend. Dit volg ná die onlangse moord van ‘n ambulanswerker in Jansenville. Thami Makuzeni van die vakbond eis dringende optrede van die polisie en beter sekerheid vir gesondheidswerkers:
Vakbond vir Staatsamptenare eis geregtigheid vir wrede moord van twee Oos-Kaapse gesondheidswerkers [KLANK]
ENG MakuzeniOnJustice