# Die Streekshof in Edenburg, Vrystaat, het pastoor Albert Tamasane tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die seksuele misbruik van sy slagoffer wat elf was toe sy in 2019 in sy sorg gelaat is. Volgens Mojalefa Senokoatsane van die NVG beklemtoon die uitspraak die oplegging van die maksimum straf in ‘n misdaad waar die slagoffer se vertroue verraai is:
Vrystaatse pastoor kry lewenslank vir verkragting van minderjarige [KLANK]
ENG-SenokoatsaneOnPastor