# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy is daartoe verbind om kankerbehandelingsdienste in die provinsie te verbeter om aan die groeiende vraag na radioterapiedienste te voldoen. Woordvoerder Motalatale Modiba sê dit sluit belegging in in die uitbreiding van infrastruktuur en gevorderde toerusting om kankerbehandeling te verbeter en tydige toegang tot sorg te verseker:
Gauteng Gesondheid verbind hom tot die verbetering van kankerbehandelingsdienste [KLANK]
ENG MotalataleonCancer