# Die Ntirhisano-gemeenskapsentrum dring aan op eenheid en solidariteit onder inwoners van wyk 56 in Kaapstad om diepgewortelde ongelykheid en diensleweringsuitdagings te oorkom. Hulle veroordeel ‘n onlangse xenofobiese protes wat teen vlugtelinge by die Wingfield-vlugtelingkamp beplan is en noem dit ‘n gevaarlike afleiding van die werklike probleme wat alle gemeenskappe raak. Phillip Nyalungu van die organisasie sê inwoners moet saamwerk om probleme soos werkloosheid, ‘n gebrek aan behuising en regeringsverwaarlosing op te los:
Kaapstadse organisasie veroordeel xenofobiese protes teen Wingfield-vlugtelingkamp [KLANK]
ENG NyalunguOnRefugees