Skip to content

DA eis duidelikheid oor lotery-bedrywighede nadat hof bevind minister Tau se lisensieproses is onregmatig [KLANK]

# Die DA sê ‘n uitspraak van die Noord-Gautengse Hooggeregshof het bevestig die proses waarin die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, belowe het om ‘n tydelike loterylisensie-operateur vir die Nasionale Lotery aan te stel, was onregmatig. Toby Chance van die DA sê hy het in Maart hierteen gewaarsku toe Tau onderneem het om met die proses te begin. Chance sê in die uitspraak is Tau vyf maande gegun om sy fout reg te stel sodat loterybedrywighede nie ontwrig word nie:

ENG TobyonLottery