# Ses lede van een gesin, insluitend kinders, is vanoggend dood in ‘n brand in ‘n hut in die Marikana-informele nedersetting in Kwa Thema aan die Gautengse Oos-Rand. Sewe mense het geslaap toe die brand uitgebreek en hulle oorval het. Die woordvoerder van Ekurhuleni se Nooddienste, William Ntladi, sê toe hulle op die toneel aankom, het hulle die viervertrekhut in vlamme gevind, terwyl inwoners dit probeer blus het:
Ses gesinslede sterf in brand in hut in Marikana- informele nedersetting [KLANK]
ENG WilliamonFire