# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hulle is op ʼn hoë gereedheidsbasis ná WhatsApp-boodskappe wat waarsku oor ʼn afsluiting wat vandag in Gauteng beplan word. Die boodskappe probeer gemeenskappe mobiliseer om hoofweë te versper, skole te sluit, die Amerikaanse ambassade en konsulaat te sluit en Amerikaanse ondernemings en koswinkels in die provinsie toe te maak. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die boodskappe is misleidend en wil vrees skep, gemeenskapslede boelie en geweld aanhits:
Polisie op hoë gereedheid na WhatsApp-boodskappe oor ontwrigting in Gauteng [KLANK]
ENG AthlendaonHighway