# Die Onafhanklike Finansiële Adviseursforum het aansoek gedoen vir ʼn hofinterdik om die Stad Johannesburg te keer om voort te gaan met ʼn mediesefonds-tender en voer aan dis onregmatig. Die metro het besluit om te tender vir die aanstelling van ʼn enkele mediesefonds-verskaffer vir sy werknemers. Die forum se woordvoerder, Njabulo Majola, sê dis duidelik dat die metro ʼn enkele makelaar wil aanstel om dienste te lewer aan lede van verskeie mediese fondse wat tans kontrakte met makelaars van hul eie keuse het:
’n NRO wil ’n interdik kry teen Stad Johannesburg oor ’n onregmatige tender [KLANK]
ENG MajolaOnTender