Skip to content

GOOD-party bevraagteken DA fondsinsameling by geborgde geleentheid [KLANK]

# Die GOOD-party het ‘n amptelike brief aan die Kaapstad Stadsbestuurder voorgelê waarin ‘n dringende ondersoek en verantwoording geëis word. Jonathan Cupido sê dit is as gevolg van kommerwekkende onthullings oor die DA wat die Kaapstad Funny Festival, wat deur die stad geborg word, vir politieke fondsinsameling gebruik word. Hy sê ten spyte van verskeie pogings om duidelikheid van die verantwoordelike stadsamptenaar te kry, word hulle ontwyk met ‘n volstrekte weiering om antwoorde te verskaf:

AFR JonathanonFundraises