Skip to content

Vereniging van Staatsamptenare besorg oor ineenstorting van Gauteng Departement van Gesondheid [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle is uiters bekommerd oor ernstige en voortdurende probleme by die Gautengse Departement van Gesondheid wat op sistemiese ineenstorting dui. Claude Naiker van die vakbond sê werknemers, veral in nood- mediese dienste en forensiese patologiedienste, werk gereeld meer as 160 uur per maand sonder om oortydbetaling te ontvang. Hy sê spesialisdokters in huisartskunde word na bewering geboelie en deur hul eenheidshoof in Johannesburg getreiter:

ENG ClaudeonHealthCollapse