# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep op Afrika-leiers, -instellings en die burgerlike samelewing om samewerking, selfstandigheid en mensgesentreerde ontwikkeling te prioritiseer om ‘n Afrika te bou wat verenig en ekonomiese onafhanklik is. Die woordvoerder van die vakbond, Claude Naiker, sê Afrika se toekoms berus op verminderde afhanklikheid van buitelandse hulp en ‘n sterker fokus op samewerking binne Afrika:
Vereniging van Staatsamptenare vra vir Afrika-eenheid en ekonomiese onafhanklikheid [KLANK]
ENG ClaudeonAfricaDay