Skip to content

DA verwelkom minister Malatsi se konsepregulasies vir verbreding van internettoegang vir alle Suid-Afrikaners [KLANK]

# Die DA verwelkom die konsepregulasies wat die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, vrygestel het om nuwe meganismes in te stel vir die verbreding van internettoegang vir alle Suid-Afrikaners. Die party sê toegang tot betroubare, bekostigbare internet is ‘n sleutelbestanddeel vir ekonomiese groei. Willie Aucamp van die DA sê hulle het by die regering van nasionale eenheid aangesluit om ‘n verskil in die lewens van alle Suid-Afrikaners te maak:

AFR WillieAucamponRegulations